한국   대만   중국   일본 
Witteberg - Wikipedia Gaan na inhoud

Witteberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Witteberg
Die Witteberg by Lundeansnek Die Witteberg by Lundeansnek
Ligging Oos-Kaap , Suid-Afrika
Hoogte 2408  meter bo seevlak
Reeks Drakensberge
Koordinate 30°42′S 27°30′O  /  30.7°S 27.5°O  / -30.7; 27.5
Ligging van Witteberg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Witteberg
Witteberg

Die Witteberg is 'n bergreeks gelee aan die suidelike Lesothogrens met Suid-Afrika. Dit strek van Lundeansnek tot by Lady Grey in die Oos-Kaap en vorm 'n deel van die uitgestrekte Drakensbergreeks wat vir etlike honderde kilometers oor Suid-Afrika strek.

Riviere [ wysig | wysig bron ]

Die Sterkspruit , 'n sytak van die Oranjerivier , ontspring aan die noordelike hange van die Witteberg.

Galery [ wysig | wysig bron ]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.