in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie
WikiProjek
het ten doen om gesproke weergawes van bladsye vanuit Wikipedia vry te stel.
- Maak soveel opnames van bladsye as wat jy wil ? ook van saadjies. Dit is natuurlik beter om langer bladsye op te neem.
- Plaas die opname in die tabel hieronder. Al die bladsye word alfabeties gelys, en artikels oor persone word op hul vanne alfabeties gelys.
- Die
gesogste formaat
is
Ogg Vorbis
-audio, op 48 kbps, 44,1 kHz mono.
- Die
leernaam
is die naam van die bladsy +
ogg
-uitbreiding.
- Lees
skakels
as teks.
- Spreek langsaam
, ongeveer ... woorde per minuut.
- Spreek oor die mikrofoon
of teen die sykant daarvan.
- Vertel die luisteraar waar die bladsy te vinde is
. Begin die opname met:
- "<Artikelnaam>, vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie, www.wikipedia.org" en eindig die opname met "Hierdie klankleer en al die ander teks in die bladsy is onderhewig aan die GNU Free Documentation License, te vinde op www.gnu.org/copyleft"
- Jy kan in 'n gesproke bladsye die volgende sjabloon toevoeg:
|
Deur
hier te klik
, kan jy na die bladsy luister
(
hulp
of
meer info
)
. Hierdie blad kan moontlik na die opname gewysig word, wat sal veroorsaak dat die teks en die opname met mekaar sal verskil.
|
op die volgende manier:
{{Gesproke Wikipedia|Leernaam}}