한국   대만   중국   일본 
Wes-Europese Tyd - Wikipedia Gaan na inhoud

Wes-Europese Tyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tydsones van Europa :
blou Wes-Europese Tyd ( UTC+0 )
Wes-Europese Somertyd ( UTC+1 )
ligblou Wes-Europese Tyd ( UTC+0 )
rooi Middel-Europese Tyd ( UTC+1 )
Middel-Europese Somertyd ( UTC+2 )
geel Oos-Europese Tyd / Kaliningrad-tyd ( UTC+2 )
beige Oos-Europese Tyd ( UTC+2 )
Oos-Europese Somertyd ( UTC+3 )
groen Moskoutyd ( UTC+3 )
Ligter kleure toon lande met somertyd .

Wes-Europese Tyd (WET) (Engels: WET vir W est E uropean T ime) is 'n tydsone wat saam met Gekoordineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC+0 . 'n Deel van Wes-Europa val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan die gebied van 7,5° westerlengte tot 7,5° oosterlengte.

Lande [ wysig | wysig bron ]

Die lande en territoria wat in hul geheel Wes-Europese Tyd gebruik is:

Lande waarin Wes-Europese tyd op 'n deel van hulle grondgebied gebruik word:

Behalwe vir Ysland, gebruik al hierdie lande in die somermaande Wes-Europese Somertyd . Verskeie lande in Wes-Afrika val onder dieselfde tydsone, maar hulle verwys nie daarna as Wes-Europese Tyd nie.

Europese lande wat geografies binne die Wes-Europese tydsone le, maar Middel-Europese Tyd gebruik, is: