한국   대만   중국   일본 
Wapen van Thailand - Wikipedia Gaan na inhoud

Wapen van Thailand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Garuda as die nasionale simbool van Thailand

Die Nasionale Embleem (Nasionale Simbool) van Thailand vertoon die Garuda , 'n figuur uit beide Boeddhiste en Hindoe mitologie. In Thailand word die figuur vir die konklike familie gebruik. Die weergawe van die figuur word na verwys as Krut Pha, wat beteken " garu?a met uitgestrekte vlerke."

Die Garuda verskyn ook in die Wapen van Indonesie en as simbool van die hoofstad van Mongolie , Ulaanbaatar . Die embleem is soortgelyk aan die Indonesiese wapen in die sin dat die embleem nie 'n heraldiese skild insluit nie.

Voormalige wapen van Siam [ wysig | wysig bron ]

Voormalige wapen van Siam in 1873-1910, vandag gebruik as die petwapen van die Koninklike Thai Polisie.

Thailand het ook vroeer 'n nasionale embleem in die heraldiese styl gehad in 1873-1910.

Eksterne Skakels [ wysig | wysig bron ]