한국   대만   중국   일본 
Volkslied van Azerbeidjan - Wikipedia Gaan na inhoud

Volkslied van Azerbeidjan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Volkslied van Azerbeidjan

Die  volkslied van Azerbeidjan ( Azerbeidjans : Az?rbaycan himni of Az?rbaycan mar?ı ) is die  nasionale volkslied  van die  Republiek Azerbeidjan . Dit is as die nasionale volkslied van die Demokratiese Republiek van Azerbeidjan aangeneem vanaf 1919 tot 1920. Dit is in 1992 na die onafhanklikheid van Azerbeidjan as die nasionale volkslied heraangeneem. [1] Die lirieke is deur die digter  Ahmed Cevad  (1892-1937) geskryf, terwyl die melodie deur die komponis Uzeyir Hacıbeyov  (1885-1948) gekomponeer is. [1] Hacıbeyov het ook die volkslied van die Azerbeidjanse SSR gekomponeer. Die lied het vyf strofes wat twee keer gesing word.

Lirieke [ wysig | wysig bron ]

Die bladmusiek van die Volkslied van Azerbeidjan

Azerbeidjanse weergawe [ wysig | wysig bron ]

Ey q?hr?man ovladın ?anlı V?t?ni!
S?nd?n otru can verm?y? cuml? hazırız!
S?nd?n otru qan tokm?y? cuml? qadırız!
Uc r?ngli bayra?ınla m?sud ya?a!
Uc r?ngli bayra?ınla m?sud ya?a!
Minl?rl? can qurban oldu,
Sin?n h?rb? meydan oldu!
Huququndan kec?n ?sg?r!
H?r? bir q?hr?man oldu!
Sen olasan gulustan,
S?n? h?r an can qurban!
S?n? min bir m?h?bb?t
Sin?md? tutmu? m?kan!
Namusunu hifz etm?y?,
Bayra?ını yuks?ltm?y?,
Namusunu hifz etm?y?,
Cuml? g?ncl?r mu?taqdır!
?anlı V?t?n! ?anlı V?t?n!
Az?rbaycan! Az?rbaycan!
Az?rbaycan! Az?rbaycan!

Afrikaanse vertaling [ wysig | wysig bron ]

Inligting [ wysig | wysig bron ]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 "History of creation of the National Anthem of the Republic of Azerbaijan" . Azerbaijans.com (in Engels) . Besoek op 14 Augustus 2014 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]