한국   대만   중국   일본 
Voertuig - Wikipedia Gaan na inhoud

Voertuig

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Voertuie )
Busse is 'n algemene vorm van 'n voertuig wat vir openbare vervoer gebruik word.

'n Voertuig ( Engels : vehicle ) is 'n toestel wat gebruik word om mense of goedere te vervoer . Voertuie word spesiaal vervaardig, soos fietse , motorvoertuie , motorfietse , treine , skepe , bote en vliegtuie . [1]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Halsey, William D. (Editorial Director): MacMillan Contemporary Dictionary , bladsy 1106. MacMillan Publishing, 1979. ISBN 0-02-080780-5