한국   대만   중국   일본 
Vlag van die Britse Maagde-eilande - Wikipedia Gaan na inhoud

Vlag van die Britse Maagde-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van die Britse Maagde-eilande
Vlag van die Britse Maagde-eilande
Vlag van die Britse Maagde-eilande
Gebruik Burgerlike - en Staats vlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 15 November 1960 [1]
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die nasionale vlag van die Britse Maagde-eilande is op 15 November 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die Britse Maagde-eilande se burgerlike vaandel mag gebruik word deur skepe wat in by die land geregistreer is of deur besoekende skepe van ander lande. Die goewerneur van die Britse Maagde-eilande gebruik ’n Unievlag met die wapenskild van die Britse Maagde-eilande in die middel van die vlag. Dit is tradisioneel vir goewerneurs van Britse oorsese gebiede.

Ander vlae [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) Britse Maagde-eilande by Flags of the World . URL besoek op 22 Mei 2019.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

  • ( en ) Britse Maagde-eilande by Flags of the World .
  • ( en ) "Flag of British Virgin Islands" . Encyclopædia Britannica . Besoek op 22 Mei 2019 .