in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Vlag
van
Malta
(
Maltees
:
Bandiera ta' Malta
) is 'n basiese tweekleur, met wit aan die
vlagpaalkant
en rooi aan die
wapperkant
. 'n Voorstelling van die
Sint Georgekruis
, met 'n rooi buitelyn,
toegeken aan Malta
deur
George VI
in 1942 is geset in die
skildhoek
van die wit strook.
[1]