in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
vier klassieke romans
(
Chinees
: 四大 名著,
Pinyin
si da ming zhu
) van die Chinese letterkunde, is vier
romans
wat oor die algemeen beskou word as die grootste en invloedrykste werke van klassieke Chinese fiksie. Hierdie boeke is vandag nog aan baie mense bekend. Hulle moet nie verwar word met die vier boeke van
Konfusianisme
nie.
Die romans, in chronologiese volgorde van vrystelling, is: