in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Verheerliking van Jesus
of
Transfigurasie
(
Latyn
:
transfiguratio Domini
;
Grieks
: μεταμ?ρφωσι?,
metamorphosis
) verwys na 'n openbaringsgebeurtenis wat volgens die
kanonieke evangelies
drie van die twaalf
Apostels
beleef het, toe
Jesus
in 'n spesiale, getransformeerde vorm saam met die profete
Moses
en Elia op 'n berg verskyn het. Drie van die vier kanonieke evangelies beskryf die gebeurtenis:
Matteus
(17,2),
[1]
Markus
(9,2)
[2]
en
Lukas
(9,29).
[3]
Volgens die
Bybelse
verhaal in die
Nuwe Testament
het Jesus saam met drie Apostles ?
Simon Petrus
,
Jakobus die Grote
en
Johannes
? na 'n berg gegaan (glo Berg Tabor in Galilea
[4]
) om te bid. Op die berg het Jesus met helder ligstrale begin skyn. Vervolgens het die profete Moses en Elia ? die
wetgewing
en
Profesie
van die ou bond verteenwoordigend ? langs hom verskyn en hulle het begin praat.
[5]
[6]
[7]
Jesus is toe deur 'n stem in die hemel ? glo die van
God
? "Seun" genoem,
[8]
[9]
[10]
soos tydens die
doop van Jesus
. Die drie Apostels val geskrik op die grond. Die apostel
Petrus
stel voor om drie hutte te bou,
[11]
[12]
[13]
wat na die Joodse
Soekkot
verwys.
In die drie evangelies word twee verskeie tydperke vir die duur van die gebeurtenis aangegee.
Matteus
(17,1)
[14]
en
Markus
(9,2)
[2]
noem ses dae, terwyl
Lukas
(9,28)
[15]
'n tydperk van omtrent agt dae noem. In die
Joodse kalender
is twee groot
herdenkings
net vyf dae uitmekaar:
Jom Kippoer
, die groot Versoeningsdag, en Soekkot, die Loofhuttefees wat sewe dae gevier word. Op Jom Kippoer uiter die Hoepriester van die
Jode
tydens 'n feestelike seremonie die naam van
God
?
JHWH
? in die Allerheiligste van die tempel. Die datering van die Verheerliking dui op die laaste dag van Soekkot.
Baie Christelike tradisies, insluitende die
Oosters-Ortodokse
,
Rooms-Katolieke
en
Anglikaanse
kerke, herdenk die Verheerliking van Jesus. In die Westerse kerke word die Verheerliking op 6 Augustus volgens die
Gregoriaanse kalender
gevier,
[16]
terwyl die Oosterse kerke die gebeurtenis op 19 Augustus volgens die
Juliaanse kalender
herdenk. Die fees in in 1456 deur
pous Callixtus III
in die
liturgiese kalender
van die Rooms-Katolieke Kerk opgeneem, nadat op 6 Augustus die jaar die Christelike oorwinning oor die
Ottomaanse Ryk
tydens die Beleg van Belgrado in Rome bekend geword het.
[17]
- ↑
(
af
)
"Matteus 17,2"
.
Bybel
:
Matteus
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Daar het sy voorkoms voor hulle oe verander: sy gesig het begin straal soos die son, en sy klere het wit geword soos die lig.
- ↑
2,0
2,1
(
af
)
"Markus 9,2"
.
Bybel
:
Markus
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes saamgeneem en hulle op 'n hoe berg gebring waar hulle heeltemal alleen was. Toe het sy voorkoms voor hulle oe verander,
- ↑
(
af
)
"Lukas 9,29"
.
Bybel
:
Lukas
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy gesig anders geword en sy klere skitterend wit.
- ↑
(
en
)
Festival icons for the Christian year
by John Baggley 2000
ISBN 0-264-67487-1
bl. 58?60
- ↑
(
af
)
"Matteus 17,3"
.
Bybel
:
Matteus
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Skielik het Moses en Elia aan hulle verskyn en met Jesus gepraat.
- ↑
(
af
)
"Markus 9,4"
.
Bybel
:
Markus
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Elia en Moses het toe aan hulle verskyn en met Jesus gestaan en praat.
- ↑
(
af
)
"Lukas 9,30"
.
Bybel
:
Lukas
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Skielik was daar twee manne wat met Hom praat. Dit was Moses en Elia.
- ↑
(
af
)
"Matteus 17,5"
.
Bybel
:
Matteus
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Terwyl hy nog praat, het 'n helderligte wolk skielik sy skaduwee oor hulle gegooi, en 'n stem uit die wolk het gese: "Dit is my geliefde Seun oor wie Ek My verheug. Luister na Hom."
- ↑
(
af
)
"Markus 9,7"
.
Bybel
:
Markus
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Daar het toe 'n wolk gekom wat sy skaduwee oor hulle laat val het; en uit die wolk het daar 'n stem gekom: "Dit is my geliefde Seun. Luister na Hom."
- ↑
(
af
)
"Lukas 9,35"
.
Bybel
:
Lukas
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Daar kom toe 'n stem uit die wolk wat se: "Dit is my Seun wat Ek uitverkies het. Luister na Hom."
- ↑
(
af
)
"Matteus 17,4"
.
Bybel
:
Matteus
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Toe se Petrus vir Jesus: "Here, dit is goed dat ons hier is. As U wil, sal ek hier drie hutte bou: een vir U, een vir Moses en een vir Elia."
- ↑
(
af
)
"Markus 9,5"
.
Bybel
:
Markus
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Toe se Petrus vir Jesus: "Rabbi, dit is goed dat ons hier is. Laat ons drie hutte bou: een vir U, een vir Moses en een vir Elia."
- ↑
(
af
)
"Lukas 9,33"
.
Bybel
:
Lukas
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Toe die manne aanstaltes maak om van Hom af weg te gaan, se Petrus vir Jesus: "Here, dit is goed dat ons hier is. Laat ons drie hutte bou: een vir U, een vir Moses en een vir Elia." Hy het nie geweet wat hy se nie.
- ↑
(
af
)
"Matteus 17,1"
.
Bybel
:
Matteus
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en sy broer Johannes saamgeneem en hulle op 'n hoe berg gebring waar hulle alleen was.
- ↑
(
af
)
"Lukas 9,28"
.
Bybel
:
Lukas
.
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
. Besoek op
8 Februarie
2023
.
Omtrent ag dae nadat Jesus hierdie woorde gese het, het Hy vir Petrus en Johannes en Jakobus saamgeneem die berg op om te gaan bid.
- ↑
(
en
)
Christian liturgy
by Ignatius Puthiadam 2003
ISBN 81-7109-585-2
bl. 169
- ↑
(
de
)
Die Verklarung des Herrn
.
In:
Okumenisches Heiligenlexikon
(heiligenlexikon.de). Besoek op 8 Februarie 2023.
|
---|
Kerskring
| | |
---|
Paaskring
| |
---|
Jaarkring
| |
---|
Mariafeeste
| |
---|