Die
Verenigde Rugbykampioenskap
is ’n jaarlikse
rugbykompetisie
met spanne van
Ierland
,
Italie
,
Skotland
,
Suid-Afrika
en
Wallis
. Die toernooi is een van die drie hoof- professionele toernooie in
Europa
(naas die Engelse Premierskap en die Franse Top 14) en die suksesvolste spanne in hierdie toernooi ding mee om die
Europese Rugbykampioenbeker
.
Die eerste seisoen van die toernooi, 2001-’02, het bekend gestaan as die
Keltiese Liga
[1]
en het bestaan uit spanne van Ierland, Skotland en Wallis. Aan die begin van die 2010-’11-seisoen is die toernooi van tien na twaalf spanne uitgebrei om twee Italiaanse spanne te inkorporeer. Die naam “Pro12” is in 2011 aanvaar om aan te dui dat spanne buite die Keltiese nasies nou ook aan die toernooi deelneem. In 2017 is aangekondig dat twee
Suid-Afrikaanse
spanne ook aan die toernooi deelneem.
[2]
Die toernooi is gebaseer op streeks-/provinsiale verteenwoordiging van deelnemende lande, behalwe vir
Treviso
wat die stad Treviso self verteenwoordig. Benetton Treviso is weens sy lang geskiedenis gekies nadat ’n projek om ’n tweede streekspan, Praetorians Roma, saam te stel, misluk het.
[3]
Ierland
|
Italie
|
Skotland
|
Ligging van Verenigde Rugbykampioenskap-spanne in Ierland
|
Ligging van Verenigde Rugbykampioenskap-spanne in Italie
|
Ligging van Verenigde Rugbykampioenskap-spanne in Skotland
|
Suid-Afrika
|
Wallis
|
Ligging van Verenigde Rugbykampioenskap-spanne in Suid-Afrika
|
Ligging van Verenigde Rugbykampioenskap-spanne in Wallis
|
Verenigde Rugbykampioenskap-klubs
Klub
|
Gestig
|
Ligging
|
Stadion
|
Kapasiteit
|
Kampioenskappe (Onlangsste)
|
Benetton Treviso
|
1932
|
Treviso
,
Italie
|
Stadio Comunale di Monigo
|
6 700
|
0 (NVT)
|
Bulls
|
1997
|
Pretoria
,
Suid-Afrika
|
Loftus Versfeld
|
51 762
|
0 (NVT)
|
Cardiff Blues
|
2003
|
Cardiff
,
Wallis
|
Cardiff Arms Park
|
12 125
|
0 (NVT)
|
Connacht
|
1885
|
Galway
,
Ierland
|
Galway Sportgronde
|
8 100
|
1 (2016)
|
Dragons
|
2003
|
Newport
,
Wallis
|
Rodney Parade
|
8 500
|
0 (NVT)
|
Edinburgh
|
1872
|
Edinburgh
,
Skotland
|
Murrayfield
New Myreside
|
67 144
5 500
|
0 (NVT)
|
Glasgow Warriors
|
1872
|
Glasgow
,
Skotland
|
Scotstoun
|
7 351
|
1 (2015)
|
Leinster
|
1879
|
Dublin
,
Ierland
|
RDS
/
Aviva Stadium
|
18 500 / 51 200
|
4 (2014)
|
Lions
|
1996
|
Johannesburg
,
Suid-Afrika
|
Ellispark-stadion
|
62 567
|
0 (NVT)
|
Munster
|
1879
|
Limerick
/
Cork
,
Ierland
|
Thomond Park
/
Irish Independent Park
|
25 600 / 9 250
|
4 (2013)
|
Ospreys
|
2003
|
Swansea
,
Wallis
|
Liberty-stadion
|
20 827
|
4 (2012)
|
Scarlets
|
2003
|
Llanelli
,
Wallis
|
Parc y Scarlets
|
14 870
|
2 (2017)
|
Sharks
|
1995
|
Durban
,
Suid-Afrika
|
Kings Park-stadion
|
52 000
|
0 (NVT)
|
Stormers
|
1997
|
Kaapstad
,
Suid-Afrika
|
Kaapstad-stadion
|
55 000
|
1 (2022)
|
Ulster
|
1879
|
Belfast
,
Noord-Ierland
|
Kingspan-stadion
|
18 196
|
1 (2006)
|
Zebre
|
1973
|
Parma
,
Italie
|
Stadio Sergio Lanfranchi
|
5 000
|
0 (NVT)
|
Italiaanse deelname sedert 2010-’11
[
wysig
|
wysig bron
]
In November 2008 het die raad van die Keltiese Liga vergader om die moontlikheid van Italiaanse deelname te bespreek; Roger Lewis, uitvoerende hoof van die
Walliese Rugbyunie
, het genoem dat die toernooi positief was oor Italiaanse deelname. Na ’n raadsvergadering van die
Italiaanse Rugbyfederasie
(FIR) op 19 Desember 2008 waar voorstelle ter verbetering van Italiaanse rugby bespreek is,
[4]
het die FIR aangekondig dat ’n voorstel vir deelname aan die Keltiese Liga ingedien sou word. Die FIR had twee moontlikhede ? skryf vier bestaande Italiaanse klubs vanuit die Nasionale Kampioenskap van Uitnemendheid vir die Liga in; of skep twee spanne uit spelers wat kwalifiseer om vir Italie te speel.
[5]
Op 18 Julie 2009 het die FIR aangekondig dat
Aironi
en Pretoriani Roma met aanvang van die 2010-’11-seisoen in die Keltiese Liga sou speel ?
Benetton Rugby Treviso
en Duchi Nord-Ovest het nie in hul botte geslaag nie. Pretoriani sou in Rome gebaseer wees met die
Stadio Flaminio
as tuisveld, terwyl Aironi in Viadana gebaseer sou wees met sommige wedstryde wat in
Reggio Emilia
sou plaasvind.
[6]
Op 2 Oktober 2009 het die FIR egter voorgestel dat Benetton Treviso in die plek van Pretoriani Roma deelneem.
[7]
Op 28 Januarie 2010 het die FIR verklaar dat hy aan die onderhandeling onttrek het, weens die waarborgbedrag van €3-miljoen wat deur die Keltiese Liga gevra is as hoofrede.
[8]
[9]
[10]
Teen 7 Februarie het die Italiaanse klubs egter die nodige befondsing bekom.
[11]
Teen 8 Maart 2010 is ’n ooreenkoms waarin
Aironi
en
Benetton Treviso
tydens 2010-’11 aan die Keltiese Liga sou deelneem, gefinaliseer. Die spanne is ook ’n plek in die Heinekenbeker gewaarborg.
[12]
Teen die einde van die 2011-’12-seisoen was Aironi as streekspan egter nie meer beskikbaar vir deelname aan toekomstige kompetisies nie, omrede hulle op 6 April 2012 weens finansiele redes ’n voortganglisensie geweier is.
[13]
Hulle is deur
Zebre
vervang.
[14]
Span
|
Jare
|
Ligging
|
Stadion(s) (kapasiteit)
|
Aironi
|
2010?2012
|
Viadana
|
Stadio Luigi Zaffanella
(6 000)
|
Border Reivers
|
2002?2007
|
Galashiels
|
Netherdale
(6 000)
|
Celtic Warriors
|
2003?2004
|
Bridgend
en
Pontypridd
|
Brewery Field
(12 000)
Sardis Road
(8 000)
|
Bridgend
|
2001?2003
|
Bridgend
, Wallis
|
Brewery Field
(6 000)
|
Caerphilly
|
2001?2003
|
Caerphilly
, Wallis
|
Virginia Park
(5 000)
|
Cardiff
|
2001?2003
|
Cardiff
, Wallis
|
Cardiff Arms Park
(12 500)
|
Ebbw Vale
|
2001?2003
|
Ebbw Vale
, Wallis
|
Eugene Cross Park
(8 000)
|
Llanelli
|
2001?2003
|
Llanelli
, Wallis
|
Stradey Park
(10 800)
|
Neath
|
2001?2003
|
Neath
, Wallis
|
The Gnoll
(6 000)
|
Newport
|
2001?2003
|
Newport
, Wallis
|
Rodney Parade
(11 676)
|
Pontypridd
|
2001?2003
|
Pontypridd
, Wallis
|
Sardis Road
(7 861)
|
Swansea
|
2001?2003
|
Swansea
, Wallis
|
St Helen’s
(4 500)
|
Cheetahs
|
2017?2020
|
Bloemfontein
,
Suid-Afrika
|
Vrystaatstadion
(46 000)
|
Kings
|
2017?2020
|
Port Elizabeth
,
Suid-Afrika
|
Nelson Mandelabaaistadion
(48 000)
|
Notas:
- Voor regionalisering, van 2001 tot 2003, is Wallis deur nege klubs wat in die Walliese Premierskap gespeel het, verteenwoordig.
- Aironi is deur Zebre vervang, wat beteken dat daar steeds twee Italiaanse spanne was.
- Die Border Reivers is deur die Skotse Rugbyunie ontbind om geld te bespaar.
[15]
Benewens die suksesvolle onderhandeling met Italie,
[16]
[17]
is gesprekke op onderbroke basis met Suid-Afrika gevoer oor moontlike uitbreiding van die Pro12.
[18]
[19]
’n 24-span Reenboogbeker met 11 Keltiese, 9 Suid-Afrikaanse en 4 Italiaanse spanne is in 2005 aangekondig,
[20]
Maar die idee is weens finansiele redes aan Europese kant
[19]
en leierskapveranderinge in die
Suid-Afrikaanse Rugbyunie
(SARU), laat vaar.
London Welsh
het in 2006 belangstelling getoon in aansluiting by die Keltiese Liga indien promosie en relegasie uit die Engelse Premierskap verwyder sou word.
[21]
Volgens kampioenskapseges
[
wysig
|
wysig bron
]
Span
|
Titels
|
Jare
|
Tweede plekke
|
Jare
|
Leinster
|
8
|
2001-’02, 2007-’08, 2012-’13, 2013-’14, 2017-’18, 2018-’19, 2019-’20, 2020-’21
|
5
|
2005-’06, 2009-’10, 2010-’11, 2011-’12, 2015-’16
|
Ospreys
|
4
|
2004-’05, 2006-’07, 2009-’10, 2011-’12
|
0
|
|
Munster
|
4
|
2002-’03, 2008-’09, 2010-’11, 2022-’23
|
5
|
2001-’02, 2004-’05, 2014-’15, 2016-’17, 2020-’21
|
Scarlets
|
2
|
2003-’04, 2016-’17
|
1
|
2017-’18
|
Ulster
|
1
|
2005-’06
|
3
|
2003-’04, 2012-’13, 2019-’20
|
Glasgow Warriors
|
1
|
2014-’15
|
2
|
2013-’14, 2018-’19
|
Stormers
|
1
|
2021-’22
|
1
|
2022-’23
|
Connacht
|
1
|
2015-’16
|
0
|
|
Cardiff Blues
|
0
|
|
2
|
2006-’07, 2007-’08
|
Edinburgh
|
0
|
|
1
|
2008-’09
|
Bulls
|
0
|
|
1
|
2021-’22
|
Neath
|
0
|
|
1
|
2002-’03
|
Land
|
Titels
|
Spanne
|
Tweede plekke
|
Spanne
|
Ierland
|
14
|
Leinster
(8),
Munster
(4),
Ulster
(1),
Connacht
(1)
|
13
|
Leinster
(5),
Munster
(5),
Ulster
(3)
|
Wallis
|
6
|
Ospreys
(4),
Scarlets
(2)
|
4
|
Cardiff Blues
(2),
Neath
(1),
Scarlets
(1)
|
Skotland
|
1
|
Glasgow Warriors
(1)
|
3
|
Edinburgh
(1),
Glasgow Warriors
(2)
|
Suid-Afrika
|
1
|
Stormers
(1)
|
2
|
Bulls
(1),
Stormers
(1)
|
Italie
|
0
|
|
0
|
|