한국   대만   중국   일본 
Vadodara - Wikipedia Gaan na inhoud

Vadodara

Koordinate : 22°18′00″N 73°12′01″O  /  22.30000°N 73.20028°O  / 22.30000; 73.20028
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vadodara

??????
Stad
Vadodara is in Indië
Vadodara
Vadodara
Ligging in Indie
Koordinate: 22°18′00″N 73°12′01″O  /  22.30000°N 73.20028°O  / 22.30000; 73.20028
Land Vlag van Indië  Indie
Deelstaat Gujarat
Distrik Vadodara
Regering
 ? Tipe Vadodara Munisipale Korporasie
 ? Burgemeester Shrimati Jyotiben Pandya
 ? Munisipale Kommissaris Ashwini Kumar
Oppervlak
 ? Totaal 402,28 km 2 (155,32 vk. myl)
Hoogte
129 m (423 ft)
Bevolking
 ? Totaal 1 602 424
 ? Digtheid 10 335/km 2 (26 770/vk. myl)
Tydsone UTC+5:30 (IST)
Poskode
390 0XX
Skakelkodes 91-265
Webwerf vadodaracity.com

Vadodara ( Gujarati : ??????, Va?odar? ; voorheen: Baroda ) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Gujarat na Ahmedabad en Surat met 'n bevolking van 1 602 424 in 2012. Dit is 'n belangrike industriele en universiteitstad met 'n groot nywerheidsektor.

Vadodara was een van die gasheerstede tydens die Krieketwereldbeker 1996 .