Universal Pictures

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Universal Pictures Corporation
Universal Pictures se kenteken in 2012
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 1912
Hoofkantoor Hollywood , Kalifornie
Webwerf universalpictures.com

Universal Pictures Corporation (meer algemeen bekend as Universal Studios of net eenvoudig Universal ) [1] is 'n Amerikaanse filmateljee besit deur Comcast deur die NBCUniversal Film and Entertainment afdeling van sy volle besit filiaal NBCUniversal.

Dit is gestig in 1912 deur Carl Laemmle , Mark Dintenfass , Charles O. Baumann , Adam Kessel, Pat Powers, William Swanson, David Horsley , Robert H. Cochrane, en Jules Brulatour . Dit is die oudste filmateljee wat oorleef het in die Verenigde State van Amerika .

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Who We Are | Motion Picture Association" . Motion Picture Association lists "Universal City Studios LLC" as its member. Motion Picture Association . Besoek op 6 April 2020 . {{ cite web }} : AS1-onderhoud: ander ( link ) AS1-onderhoud: url-status ( link )

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]