in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Uitkomsgebaseerde onderwys
(UGO) is 'n
opvoedkundige filosofie
wat se dat onderwys gerig behoort te wees om sekere spesifieke uitkomste tot gevolg te he — spesifiek, dat dit studente 'n spesifieke minimumvlak van kennis en vaardighede gee. Verder moet
kurrikula
en metodes ontwerp word om hierdie uitkoms te produseer, of om studente sulke kennis en vaardighede te gee. Daarom moedig UGO opvoeders aan om opvoedkundige programme te beoordeel volgens hulle uitkomste.