in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
UTC+01:30
is 'n
tydsone
wat een en 'n half uur na
Gekoordineerde Universele Tyd
(UTC) is. Dit word egter nie meer gebruik nie.
Die tydsone is vanaf 1892 tot 1903 deur die voormalige regerings van die
Oranje-Vrystaat
,
Transvaal
en die
Kaapkolonie
gebruik. Dit is ook vir 'n kort rukkie in die voormalige
Duits-Suidwes-Afrika
(die hedendaagse
Namibie
) gebruik.
|
---|
180° tot < 90°W
| |
---|
90°W tot < 0°
| |
---|
0° tot < 90°O
| |
---|
90°O tot < 180°
| |
---|
180° tot < 90°W)
| |
---|