한국   대만   중국   일본 
Tweede Poolse Republiek - Wikipedia Gaan na inhoud

Tweede Poolse Republiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van die Republiek, dieselfde as vandag se Pole
Kaart van die Republiek in 1930

Die Tweede Poolse Republiek verwys na die land van Pole in die periode tussen die Eerste en die Tweede Wereldoorloe (1918?1939). Amptelik bekend as die Republiek Pole (Pools: Rzeczpospolita Polska ), die staat is in 1918, na die Eerste Wereldoorlog, herstig.

Die Tweede Republiek het in 1939 nie meer bestaan toe Pole deur Nazi-Duitsland , die Sowjetunie en die Slowaakse Republiek binnegeval is, en dus begin die Europese teater van die Tweede Wereldoorlog.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]