한국   대만   중국   일본 
Tsjoewasjies - Wikipedia Gaan na inhoud

Tsjoewasjies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tsjoewasjiers .
Tsjoewasjies
Ч?вашла, ??va?la  
Uitspraak: t???a??la]
Gepraat in: Vlag van Rusland  Rusland  
Gebied: Tsjoewasjie
Totale sprekers: 1,3 miljoen [1]
Taalfamilie : Altaies
  Turkies
   Oghoer
    Tsjoewasjies  
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet  
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland  Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1 : cv
ISO 639-2 : chv
ISO 639-3 : chv  
Verspreiding van Tsjoewasjies

Tsjoewasjies (Ч?вашла, ??va?la ; [t???a??la]) is ’n Turkiese taal wat deur die Tsjoewasjiers gepraat word. Dit is saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Tsjoewasjie . Tsjoewasjies is die enigste oorlewende lid van die Oghoer-tak binne die Turkiese tale en word deur sowat 1,3 miljoen mense gepraat. Tsjoewasjies word in die Cyrilliese alfabet geskryf.

Skryfstelsel [ wysig | wysig bron ]

А а ? ? Б б В в Г г Д д Е е Ё ё
? ? Ж ж З з И и Й й К к Л л М м
Н н О о П п Р р С с ? ? Т т У у
? ? Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ
Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Chuvash" (in Engels). Ethnologue . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020 . Besoek op 7 November 2017 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Tsjoewasjies