한국   대만   중국   일본 
Tsjadmeer - Wikipedia Gaan na inhoud

Tsjadmeer

Koordinate : 13°N 14°O  /  13°N 14°O  / 13; 14
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tsjadmeer

Lugbeeld van die Tsjadmeer

Kaart van die Tsjadmeer
Koordinate : 13°N 14°O  /  13°N 14°O  / 13; 14
Ligging: Kameroen , Niger , Nigerie , Tsjad
Soort: Binnemeer
Oppervlakte : 1 350 km² (520 myl²) (2005)
Gemiddelde diepte: 1,5 m (4 vt 11 in)
Maksimum diepte: 11 m (36 vt)
Volume : 72 km³ (17 myl³)
Omtrek : 650 km (400 myl)
Invloei: Sharirivier

Die Tsjadmeer ( Engels : Lake Chad , Frans : Lac Tchad ) is 'n vlak meer wat grotendeels in Tsjad , Niger , Nigerie gelee is met 'n klein stukkie in Kameroen . Die meer het aansienlik gekrimp sedert 1963. Die Sharirivier is die grootste rivier wat in die meer uitmond.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tsjadmeer .
  • ( en ) "Lake Chad" . Encyclopædia Britannica . Besoek op 5 April 2019 .