한국   대만   중국   일본 
Tsakane - Wikipedia Gaan na inhoud

Tsakane

Koordinate : 26°21′S 28°22′O  /  26.350°S 28.367°O  / -26.350; 28.367
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tsakane
Tsakane is in Gauteng
Tsakane
Tsakane
 Tsakane se ligging in Gauteng
Koordinate: 26°21′S 28°22′O  /  26.350°S 28.367°O  / -26.350; 28.367
Land Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Ekurhuleni
Hoofplek Brakpan
Stigting 1960's
Oppervlak
 ? Totaal 19,75 km 2 (7,63 vk. myl)
Bevolking
  (2011) [1]
 ? Totaal 135 994
 ? Digtheid 6 886/km 2 (17 830/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 ?  Wit mense 0.2%
 ?  Indiers/Asiers 0.2%
 ?  Bruin mense 0.4%
 ?  Swart mense 98.8%
 ?  Ander 0.5%
Taal (2011)
 ?  Zoeloe 57.9%
 ?  Sotho 10.1%
 ?  Noord-Sotho 7.5%
 ?  Xhosa 6.6%
 ?  Ander 18.0%
Poskode (strate)
1550
Poskode (posbusse)
1548
Skakelkode 010

Tsakane is 'n township aan die Oos-Rand , Gauteng , sowat 10 km suid van Brakpan . Die township het 135 994 inwoners in 2011 gehad, waarvan 98,8% swartmense was. [1] Tsakane is in die 1960's gestig en die grootste huistale is Zoeloe (57,9%) en Suid-Sotho (10,1%).

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Tsakane" . Sensus 2011 .