한국   대만   중국   일본 
Trier - Wikipedia Gaan na inhoud

Trier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Trier

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Duitsland  Duitsland
  Deelstaat Rynland-Palts
  Koordinate 49°46′N 6°39′O  /  49.767°N 6.650°O  / 49.767; 6.650
  Stigting 16 v.C. ( Augusta Treverorum )
  Stadstatus 16 v.C. ( Augusta Treverorum )
  Oppervlakte :  
 - Totaal 117,13 vk km
  Hoogte bo seevlak 137 m
  Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 108 472 [1]
 - Bevolkingsdigtheid 926/vk km
  Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
  Burgemeester Wolfram Leibe (SPD)
  Amptelike Webwerf trier.de

Trier is 'n stad in die Duitse deelstaat Rynland-Palts . Die stad het 106 284 inwoners in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 117,13 km². Trier le teen die Moeselrivier . Die Romeinse monumente van Trier, die Katedraal van St. Peter en die Kerk van Ons Dame is in 1986 deur UNESCO as werelderfenisgebied gelys.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]