in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Trevor Goddard
|
Volle naam
|
Trevor Leslie Goddard
|
Gebore
|
(
1931-08-01
)
1 Augustus 1931
Durban
,
Natal
,
Suid-Afrika
|
Gesterf
|
25 November 2016 (op 85)
Fauresmith
,
|
Kolfstyl
|
Linkshandig
|
Boulstyl
|
Linkshandige medium
|
Internasionale geskiedenis
|
Nasionale span
|
Suid-Afrika
|
Eersterangse spaninligting
|
Jaar(e)
|
Span
|
|
Natal
|
|
Noord-Oos Transvaal
|
Loopbaanstatistiek
|
Kompetisie
|
Toets
|
1ste rang
|
A-lys
|
Wedstryde
|
41
|
179
|
1
|
Lopies aangeteken
|
2 516
|
11 279
|
20
|
Kolfgemiddeld
|
34,46
|
40,57
|
20,00
|
100s/50s
|
1/18
|
26/54
|
?/?
|
Hoogste telling
|
112
|
222
|
20
|
Aflewerings geboul
|
11 736
|
40 465
|
42
|
Paaltjies
|
123
|
534
|
0
|
Boulgemiddeld
|
26,22
|
21,65
|
?
|
5 paaltjies in 'n kolfbeurt
|
5
|
24
|
?
|
10 paaltjies in 'n wedstryd
|
0
|
1
|
?
|
Beste boulontleding
|
6/53
|
6/3
|
?/?
|
Vangskote/Stonkings
|
48/?
|
175/0
|
?/?
|
Bron:
CricketArchive
,
|
Trevor Leslie Goddard
(1 Augustus 1931 ? 25 November 2016) was 'n
Suid-Afrikaanse
toetskrieketspeler
en spankaptein. Hy het van 1955 tot 1970 aan 41 toetse deelgeneem, 2515 lopies aangeteken en 123 paaltjies geneem.
In die seisoen van 1963?1964 was hy die kaptein van die jong
Suid-Afrikaanse span
wat vir vyf maande na
Australie
en
Nieu-Seeland
getoer het. Hy was ook in 1964?1965 kaptein van die span wat teen
Engeland
in Suid-Afrika gespeel het.