한국   대만   중국   일본 
Tony Dow - Wikipedia Gaan na inhoud

Tony Dow

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tony Dow
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anthony Lee Dow
Geboorte 13 April 1945
Hollywood, Kalifornie , Verenigde State
Sterfte 27 Julie 2022 (op 77)
Topanga, Kalifornie, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1949?2022
Internet-rolprentdatabasis -profiel

Tony Dow (13 April 1945- 27 Julie 2022 ) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Line Kings en in die televisiereekse Leave It to Beaver (1957), Star Trek: Deep Space Nine (1993), en Crusade (1999).

Filmografie [ wysig | wysig bron ]

Rolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 1998: Playing Patti
  • 2008: On the Edge of Black and White
  • 2010: Wings Across the Channel: Catalina Island's Aviation HIstory, 1946-Present
  • The Line Kings

Televisiereekse [ wysig | wysig bron ]

  • 1957: Leave It to Beaver
  • 1965: Never Too Young
  • 1983: The New Leave It to Beaver
  • 1988: Freddy's Nightmares
  • 1993: Star Trek: Deep Space Nine
  • 1999: Crusade
  • 2018: Find Your Future Reality

Televisierolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 1983: Still the Beaver
  • 1985: Weekday Heroes
  • 1995: The Adventures of Captain Zoom in Outer Space
  • 1996: It Came from Outer Space II
  • 2000: Child Stars: Their Story
  • 2004: All Access Pass: The TV Land Awards
  • 2010: Modern TV Dads: Father Doesn't Know Best

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]