in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
|
Hierdie artikel bevat nie ’n
bronnelys
nie, wat beteken dat die inhoud nie
geverifieer
kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
|
'n
Toga
, soms ook
tabbaard
genoem, is 'n wye, lang gewaad wat deur hoogwaardigheidsbekleders gedra word. Hierdie seremoniele kledy benadruk hul waardigheid en hul amp.
Die tabbaard (of
tabbert
,
tabberd
) of
toge
is vroeer deur mans as 'n soort
kamerjas
oor hul kleding gedra en is gewoonlik met rande bont afgewerk. Die lang gewaad met die wye uitlopende onderrok wat in die tyd deur vroue gedra is, was ook tabbaard genoem. Die woord het later tot 'n algemene woord verander wat alle soorte lang uitlopende, wye gewade aandui, soos die van
Sinterklaas
.