한국   대만   중국   일본 
Thisted - Wikipedia Gaan na inhoud

Thisted

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Thisted
Kerk in Thisted
Kerk in Thisted
Wapen van Thisted
Wapen
Thisted is in Denemarke
Thisted
Thisted
Koordinate: 56°57′09″N 8°41′16″O  /  56.95250°N 8.68778°O  / 56.95250; 8.68778 Koordinate : 56°57′09″N 8°41′16″O  /  56.95250°N 8.68778°O  / 56.95250; 8.68778
Land Vlag van Denemarke  Denemarke
Streek Noord-Jutland
Munisipaliteit Thisted
Bevolking
 ? Totaal 13 005
Silhoeette van die hoofkarakters uit die reeks Olsen-Banden rolprente aan die muur van die rolprentteater van Thisted.
Storegade

Thisted is ’n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek van die Thisted-munisipaliteit. Daar bly 13 005 inwoners (2011). Thisted is gelee in die Thy-streek op Vendsyssel-Thy en het ’n hawe by aan die Limfjord. Die plaaslike sokkerklub is Thisted FC.