한국   대만   중국   일본 
Thaise basilie - Wikipedia Gaan na inhoud

Thaise basilie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Thaise basilie
Thaise basilie in die vroee seisoen
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Ocimum
Spesie:
Ocimum basilicum
Varieteit:
O. basilicum var. thyrsiflora
Soetbasilie is liggroen met bree blare, maar Thaise basilie het pers stamme en blomme en spiesvormige blare.
Laatsomer Thaise basilie blomme
Middelsomer Thaise basilie

Thaise basilie ( Vietnamees : hung qu?) ( Ocimum basilicum ) is 'n soort basilie wat van Suidoos-Asie afkomstig is, en gekweek word om sekere uitstaande kenmerke te besit. Dit word wydverspreid deur Suidoos-Asie benut, en sy geur en smaak, beskyf as anys- en likories-agtig en effens spesery-agtig, is stabieler onder hoe of lang kooktemperature as soetbasilie.

Die Thaise basilie het klein, smal blare, pers stamme en pienk-pers blomme.