Television Nacional de Chile

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Television Nacional de Chile (TVN)

Gestig September 1969
Gesluit Aktief
Land Vlag van Chili  Chili
Taal Spaans
Uitsaaiarea Suid-Amerika
Hoofkantoor Santiago de Chile
Webtuiste www.tvn.cl
Die hoofkantoor van Television Nacional de Chile

Television Nacional de Chile (TVN) is 'n Chileense televisienetwerk met sy hoofkantoor in Santiago de Chile . [1] Dit is in opdrag van president Eduardo Frei Montalva gestig en op 18 September 1969 landwyd van stapel gestuur. [2]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Ley N° 19.132" (PDF) (in Spaans). TVN.cl . Besoek op 4 November 2016 .
  2. "Consejo Nacional de Television: Normas generales sobre contenidos de las emisiones de television" (PDF) (in Spaans). CNTV. 21 April 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Desember 2016 . Besoek op 19 Desember 2016 .