한국   대만   중국   일본 
Tarente - Wikipedia Gaan na inhoud

Tarente

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tarente
Stad
Tarente is in Italië
Tarente
Tarente
Koordinate: 40°28′00″N 17°14′00″O  /  40.46667°N 17.23333°O  / 40.46667; 17.23333
Land Vlag van Italië  Italie
Streek Apulie
Provinsie Tarente
Regering
 ? Burgemeester Ippazio Stefano
Oppervlak
 ? Totaal 209,64 km 2 (80,94 vk. myl)
Hoogte
15 m (49 ft)
Bevolking
 ? Totaal 195 882
 ? Digtheid 934,37/km 2 (2 420,0/vk. myl)
Poskode
74121-74122-74123
Skakelkodes 099
Webwerf comune.taranto.it

Tarente (Italiaans: Taranto ) is 'n hawestad aan die Middellandse See . Die stad le in Suid-Italie (Apulie). Taranto is 'n toeristebestemming en vervul 'n ekonomiese rol op regionale vlak.