in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Svante August Arrhenius
(*
19 Februarie
1859
op die landgoed Vik naby
Uppsala
; †
2 Oktober
1927
in
Stockholm
) was 'n
Sweedse
chemikus
en
fisikus
. Arrhenius is in 1884 gepromoveer tot doktor in die wetenskappe aan die universiteit van
Uppsala
. Sy proefskrif het gehandel oor die
elektrolitise geleibaarheid
. Hoewel sy kommissie die waarde van die proefskrif nie onderken het nie het dit die uitgangspunt en grondslag geword van sy teorie oor
elektrolitise
dissosiasie. In
1903
het Arrhenius die
Nobelprys
vir
Chemie
ontvang
[1]
en in 1919 word hy direkteur van die Nobel-instituut vir
fisiese chemie
in
Stockholm
. Hy word beskou as een van die grondleggers van die fisiese chemie.
|
---|
1901?1925
| | |
---|
1926?1950
| |
---|
1951?1975
| |
---|
1976?2000
| |
---|
2001?nou
| |
---|