Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum
'n Beeld van die museum.
Harvard IIa '7111' by die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum, Swartkop

Plek Lugmagbasis Swartkop , Centurion
Lugmagbasis Ysterplaat , Kaapstad
Port Elizabeth-lughawe
Land Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
Openingsjaar 1973
Geopen deur Kol. P.J.M. McGregor
Tipe museum Militere lugvaartmuseum
Webtuiste The South African Air Force Museum

Die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum is 'n militere lugvaartmuseum vir die versameling, bewaring, herstel en uitstalling van artikels en rekords wat verband hou met die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Lugmag. Die museum het drie takke: Lugmagbasis Swartkop buite Pretoria , Lugmagbasis Ysterplaat in Kaapstad en by die lughawe in Port Elizabeth .

Geskiedenis [ wysig | wysig bron ]

Die Minister van Verdediging het op 26 Oktober 1973 toestemming gegee vir die vestiging van 'n Lugmagmuseum. Kol. P.J.M. McGregor was die eerste bevelvoerder van die museum. [1]

Fotogalery [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "The History of the SAAF Museum" (in Engels). saafmuseum.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2019 . Besoek op 2 Maart 2017 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Koordinate : 25°48′22″S 28°09′39.9″O  /  25.80611°S 28.161083°O  / -25.80611; 28.161083