St. George’s, Grenada

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

St. George’s

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Grenada  Grenada
  Eiland Grenada
  Koordinate 12°03′N 61°45′W  /  12.050°N 61.750°W  / 12.050; -61.750
  Stigting 1650
  Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
  Hoogte bo seevlak 0 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2012) 33 734
 - Bevolkingsdigtheid
  Tydsone UTC -4
  Burgemeester

St. George’s is die hoofstad en grootste stad van Grenada , 'n eilandnasie in die Karibiese See . Die stad is aan die weskus van die eiland Grenada, die land se grootste eiland, gelee. Die stad het in 2012 'n bevolking van 33 734 gehad. St. George’s is in 1650 deur Franse gestig.

Tydens die Krieketwereldbeker 2007 is St. George’s se Queen’s Park vir ses wedstryde ingespan.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]