Snow White and the Seven Dwarfs is die wereld se eerste vollengte tekenprent . Dit is in 1937 deur The Walt Disney Company vervaardig. Net soos Walt Disney se kortfilms was Snow White 'n reuse-sukses.