in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Shangani-patrollie
|
Deel van die
Eerste Matabele-oorlog
|
Allan Stewart se uitbeelding van die slag
|
Datum
|
3?4 Desember 1893
|
Ligging
|
Noord van die Shangani-rivier, Matabeleland, Rhodesie (hedendaagse
Zimbabwe
)
|
Resultaat
|
Oorwinning vir die Matabeles
|
|
Strydende partye
|
Matabele-koningkryk
|
British South Africa Company
|
Bevelvoerders
|
Lobengula
InDuna
Mjaan
|
Majoor
Allan Wilson
†
Kaptein Henry Borrow†
Hoofverkenner
F R Burnham
|
Sterkte
|
~3 000
|
37
|
Ongevalle
|
400 tot 500 gedood
|
34 gedood
|
Die
Shangani-patrollie
het bekendheid verwerf toe dit na heftige verset deur die
Matabeles
uitgewis is tydens die
Eerste Matabele-oorlog
by die
Shanganirivier
op
4 Desember
1893
. 'n Patrollie, onder leiding van majoor
Allan Wilson
het die Matabelekoning,
Lobengula
probeer opspoor. Tydens hul terugtog het die Shanganirivier afgekom en was hulle vasgekeer. Hulle word deur 'n groot Matabelemag aangeval. Die patrollie veg totdat hulle uit ammunisie raak en staan op en sing
God save the Queen
tot die laaste man sneuwel. Drie manne oorleef die aanval nadat hulle gestuur was om versterkings te vind. Die res is tydelik naby
Zimbabwe
begrawe en is later ter ruste gele by
World's View
in die
Matopos
waar hulle heldedaad met 'n monument herdenk word.
Koordinate
:
18°47′49″S
28°13′40″O
/
18.79694°S 28.22778°O
/
-18.79694; 28.22778