in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
seiwalvis
(
Balaenoptera borealis
) is 'n
baardwalvis
; die derde grootste
vinwalvis
na die
blouwalvis
en die
rorkwal
.
[2]
Seiwalvisse word in al die wereld se oseane aangetref en verkies diep waters wat nie te ver van die kus is nie..
[3]
Hulle is geneigd om poolstreke, tropiese streke en gebiede wat semi-afgeslote is. Seiwalvisse migreer jaarliks van koel en subpoolstreke in die somer na matige en subtropiese waters in die winter. In meeste areas is die presiese migrasieroetes nie baie bekend nie.
[4]
Die walvisse bereik 'n lengte van tot 20 m en kan tot 45 ton weeg.
[4]
Een seiwalvis vreet 'n gemiddelde 900 kg kos per dag, hoofsaaklik eenoogkrefies,
planktonkrefies
en ander
sooplankton
.
[5]
Seiwalvisse word onder die vinnigste van al die
walvisagtiges
gereken en kan 'n spoed van tot 50 km/h oor kort afstande bereik.
[5]
Die naam "
sei
walvis" is van die Noorse woord vir
pollak
, 'n soort
vis
wat om en by dieselfde tyd as die seiwalvis langs die kus van
Noorwee
verskyn.
[6]
As gevolg van grootskaalse kommersiele walvisvangs tussen die laat-negentiende en laat-twintigste eeue, waartydens meer as 238 000 individue gevang is,
[7]
is die seiwalvis tans 'n internasionaal beskermde spesie,
[1]
alhoewel beperkte walvisvangs steeds onder omstrede programme deur
Ysland
en
Japan
plaasvind.
[8]
Met die ingang van 2006 was die wereldwye bevolking van die seiwalvis omtrent 54 000: ongeveer 'n vyfde van wat dit voor die aanvang van walvisvangs was.
- ↑
1,0
1,1
Reilly, S.B., Bannister, J.L., Best, P.B., Brown, M., Brownell Jr., R.L., Butterworth, D.S., Clapham, P.J., Cooke, J., Donovan, G.P., Urban, J. & Zerbini, A.N. (2008)
Balaenoptera borealis
. Verkry op 7 Oktober 2008.
- ↑
S.L. Perry; DeMaster, D.P.; Silber, G.K. (1999).
"Special Issue: The Great Whales: History and Status of Six Species Listed as Endangered Under the U.S. Endangered Species Act of 1973"
.
Marine Fisheries Review
.
61
(1): 52?58. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 21 Julie 2011
. Besoek op
14 Februarie
2009
.
- ↑
Gambell, R. (1985). "Sei Whale
Balaenoptera borealis
Lesson, 1828".
Handbook of Marine Mammals, Vol. 3
. London: Academic Press. pp. 155?170.
- ↑
4,0
4,1
Reeves, R.; Silber, G.; Payne, M. (1998).
Draft Recovery Plan for the Fin Whale
Balaenoptera physalus
and Sei Whale
Balaenoptera borealis
(PDF)
. Silver Spring, Maryland: National Marine Fisheries Service. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
(PDF)
op 3 Maart 2016
. Besoek op
14 Februarie
2009
.
- ↑
5,0
5,1
Shefferly, N. (1999).
"Balaenoptera borealis"
(in Engels). Animal Diversity Web.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2014
. Besoek op
4 November
2006
.
- ↑
"Sei Whale & Bryde's Whale
Balaenoptera borealis
&
Balaenoptera edeni
"
(in Engels). American Cetacean Society. 2004.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2019
. Besoek op
8 November
2006
.
- ↑
Horwood, J. (1987).
The sei whale: population biology, ecology, and management
. Kent, England: Croom Helm Ltd.
ISBN
0-7099-4786-0
.
- ↑
WWF-International (2005-06-01).
"Japanese Scientific Whaling: Irresponsible Science, Irresponsible Whaling"
. Persberig
.
http://www.panda.org/about_wwf/what_we_do/species/publications/index.cfm?uNewsID=13793
. Besoek op 2006-11-10
.