한국   대만   중국   일본 
SAP (maatskappy) - Wikipedia Gaan na inhoud

SAP (maatskappy)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
SAP SE
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1972
Hoofkantoor Walldorf, Baden-Wurttemberg Duitsland
Sleutelpersone Bill McDermott en Jim Hagemann Snabe (hoof uitvoerende beampte)
Hasso Plattner (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wereldwyd
Industrie Maatskappy-sagteware
Inkomste €16,82 miljard [1] (2013)
Bedryfsinkomste €4,40 miljard [1] (2013)
Netto inkomste €3,33 miljard [1] (2013)
Werknemers 64 598 [1] (2013)
Webwerf sap.com

SAP is die naam van 'n Duitse sagteware -reus. Hulle produkte sluit sagteware vir ERP ( Engels: Enterprise resource planning ) in. Die naam kom van die akroniem vir Systeme, Anwendungen, Produkte in der Datenverarbeitung wat beteken "Sagteware - Toepassings - Programme".

Die maatskappy se hoofproduk is SAP R/3 (die nuwe naam is mySAP ).

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Annual Report 2013, Financial Highlights" (in Engels). SAP AG. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2017 . Besoek op 17 April 2014 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]