Suleyman II

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Suleyman II
Sultan van die Ottomaanse Ryk
Kalief van Islam

Volle naam Sultan Suleyman II
Ottomaanse naam ?????? ????
Tydperk 8 November 1687 ?
22 / 23 Junie 1691
Stadium Stagnasie van die Ottomaanse Ryk
Huis Osman
Voorganger Mehmet IV
Opvolger Ahmet II
Toegra

Suleyman II (Ottomaanse Turks: ?????? ????, moderne Turks : II.Suleyman; 15 April 1642 ? 22/23 Junie 1691 ) was van 1687 tot 1691 sultan van die Ottomaanse Ryk .

Hy was die jonger broer van Mehmet IV en het die grootste deel van sy lewe in die kafes gebly. Hy was beswaarlik in staat om self te regeer, maar het sy grootvisier goed gekies: onder Ahmed Faizil Koprulu se leierskap het die Ottomaanse Ryk ’n aanval van Oostenryk in Serwie afgekeer en ’n opstand in Bulgarye onderdruk. Suleyman is in 1691 sonder kinders oorlede.

Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia