Robert Brown (botanis)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Robert Brown (21 Desember 1773 ? 10 Junie 1858) was 'n Skotse plantkundige , wat gespesialiseer het in die studie van die Fabaceae familie .

Dood [ wysig | wysig bron ]

Brown sterf op 17 Dean Street, Soho Square in Londen , op 10 Junie 1858. [1] [2] [3] Hy is begrawe in Kensal Green Cemetery in Londen.

Die standaard skrywer afkorting R.Br. word gebruik om hierdie individu as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Galery [ wysig | wysig bron ]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Deaths" . The Spectator . 19 Junie 1858. p. 20 . Besoek op 19 Maart 2014 .
  2. F. H. W. Sheppard (General Editor) (1966). "Soho Square Area: Portland Estate: Nos. 31?32 Soho Square: Twentieth Century House" . Survey of London: volumes 33 and 34: St Anne Soho . Institute of Historical Research . Besoek op 19 Maart 2014 . {{ cite web }} : |author= has generic name ( hulp )
  3. "Obituary notice.? Robert Brown, Esq" . Annals and Magazine of Natural History . 2 (7): 80?82. 1858. doi : 10.1080/00222935808696981 . Besoek op 19 Januarie 2016 .