한국   대만   중국   일본 
Ringnekstrandkiewiet - Wikipedia Gaan na inhoud

Ringnekstrandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ringnekstrandkiewiet
Volwassene
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. hiaticula
Binomiale naam
Charadrius hiaticula

Die Ringnekstrandkiewiet ( Charadrius hiaticula ) is 'n voel en algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika se kus en binnelandse watermassas. Party oorwinter in Suid-Afrika. Die voel word 18 ? 20 cm groot en weeg 45 - 70 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voel bekend as Common ringed plover . Die streeksbevolking is ongeveer 10 000 voels.

Fotogalery [ wysig | wysig bron ]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Charadrius hiaticula

Bron [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. BirdLife International (2012). " Charadrius hiaticula " . IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1 . Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur . Besoek op 16 Julie 2012 . {{ cite web }} : Ongeldige |ref=harv ( hulp )