Richard F. Gordon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Richard F. Gordon
Gebore
Richard Francis Gordon Jr.

( 1929-10-05 ) 5 Oktober 1929
Sterf 6 November 2017 (op 88)
San Marcos, Kalifornie
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State
Beroep ruimtevaarder
Webwerf dickgordon.com

Richard Francis "Dick" Gordon Jr. (5 Oktober 1929 ? 6 November 2017; [1] Kaptein, Amerikaanse Vloot ), was 'n Amerikaanse vlootoffisier en toetsvlieenier , chemikus en Nasa - ruimtevaarder . Hy is met die Ruimtevaardergroep 3 inname gekeur en was ook deel van Gemini 11 . Hy is een van slegs 24 persone wat na die maan gevlieg het; hy was die bevelvoerder van Apollo 12 se beheermodule .

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Remembering Dick Gordon" (in Engels). Nasa . 7 November 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2020 . Besoek op 9 November 2017 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]