in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Republiek van Lydenburg
was 'n
Boererepubliek
met 'n kortsondige bestaan wat gestig is nadat 'n groep Boere afgeskei het van die
Potchefstroomse
Republiek in
1856
. Die dorp
Lydenburg
is in
1849
deur 'n groep
Voortrekkers
onder leiding van
Andries Potgieter
gestig nadat hulle hulle vorige vestiging by
Ohrigstad
in die Noorde verlaat het as gevolg van 'n
malariaepidemie
. Die republiek het later in
1857
by die
Republiek van Utrecht
aangesluit. In
1860
het beide die republieke weer aangesluit by die
Zuid-Afrikaansche Republiek
.
|
---|
Gestig tussen 1795 en 1830
| |
---|
Gestig tussen 1830 en 1840
| |
---|
Gestig tussen 1840 en 1870
| |
---|
Gestig tussen 1880 en 1902
| |
---|