in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
RB Leipzig
|
Volledige naam
|
RasenBallsport Leipzig e. V.
|
Stigtingsdatum
|
2009
|
Tuisveld
|
Red Bull Arena
(Leipzig)
|
Kapasiteit
|
44.345
|
Kompetisie
|
|
RB Leipzig
is 'n
sokkerklub
uit
Leipzig
in die
deelstaat
Sakse
in
Duitsland
.
Die klub is in Junie
2009
gestig deur die
Red Bull
-maatskappy, wat alreeds drie sokkerklubs besit:
Red Bull Salzburg
,
New York Red Bulls
en
Red Bull Brasilie
. Die naam verskil van die ander omdat die
DFB
-statute nie 'n borg se naam as deel van 'n klubnaam toelaat nie. Verder vereis die DFB ook dat 51% van 'n sokkerklub se aandele deur die ledevereniging gehou word en
Red Bull
mag dus net 49% van die aandele hou.
RB Leipzig se mikpunt is om binne ag na tien jaar die
Bundesliga
te haal. Die klub het 'n
Oberliga
-lisensie bekom deur, ondanks besware deur Markranstadt-ondersteuners, 'n “vennootskap” met
SSV Markranstadt
te sluit. Ingevolge die ooreenkoms het RB Leipzig effektief die klub se sokkerspanne en stadion oorgeneem in die verskillende ligas waarin dit meeding. Vanaf
2010
sal die klub sy tuisveld verskuif na die
Zentralstadion
(met 'n kapasiteit van 44 345) in Leipzig, wat dan herdoop sal word na die
Red Bull Arena
.
Red Bull het in
2006
probeer om
FC Sakse Leipzig
te bekom, maar het sy pogings laat vaar nadat geweld aangestig is deur beswaarde ondersteuners van die klub.
Regionalliga Noordoos 2012/13-seisoen
|
Berlin AK 07
,
Hertha BSC Berlyn II
,
FC Carl Zeiss Jena
,
FC Energie Cottbus II
, RB Leipzig,
1. FC Maagdenburg
,
ZFC Meuselwitz
,
VFC Plauen
,
VfB Germania Halberstadt
,
1. FC Union Berlyn II
,
FSV Zwickau
,
FSV Optik Rathenow
,
VfB Auerbach
,
TSG Neustrelitz
,
1. FC Lokomotive Leipzig
,
Torgelower SV Greif
|