한국   대만   중국   일본 
Putrajaya - Wikipedia Gaan na inhoud

Putrajaya

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Putrajaya
Wilayah Persekutuan Putrajaya
????????

Vlag Wapen
Kaart
  Land Vlag van Maleisië  Maleisie
  Deelstaat Wilayah Persekutuan
  Koordinate 2°56′N 101°41′O  /  2.93°N 101.69°O  / 2.93; 101.69
  Gestig op 19 Oktober 1995
  Oppervlakte :  
 - Totaal 49 vk km
  Hoogte bo seevlak 10 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2010) 67 964 [1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 387/vk km
  Tydsone UTC +8 (MST)
  Burgemeester Samsudin Osman
  Amptelike Webwerf ppj.gov.my

Putrajaya ( Maleis : Wilayah Persekutuan Putrajaya , Jawi : ????????) is sedert 19 Oktober 1995 die regeringsetel van Maleisie en le suidelik van die hoofstad Kuala Lumpur in die Federale Distrik ( Maleis : Wilayah Persekutuan Putrajaya ). Die stad het 'n bevolking van 67 964 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 49 km².

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Laporan Kiraan Permulaan 2010" (in Engels). Jabatan Perangkaan Malaysia. p. 27. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2012 . Besoek op 25 Januarie 2012 .