Plantkundige

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Plantkundige neem watermonsters

'n Plantkundige , botanikus of botanis is 'n wetenskaplike wat die plantkunde bestudeer en beoefen; dit kan hetsy in die veld ( in situ ) of in die laboratorium ( ex situ ) geskied.

Hierdie beroep spits hom veral toe op:

  • die plantkunde toegepas in die landbou, tuinbou en bosbou
  • natuurbewaring
  • gewasbeskerming, maar ook onkruiddoding
  • planteveredeling; ook die veranderlikheid van spesies
  • veeteelt (beweiding, voer, ens.)

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Franse Wikipedia vertaal.