in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die stad
Piombino
is gelee in die
Italiaanse
streek
Toskane
, in die provinsie
Livorno
. Die naam is afgelei van
piombo
(lood). Dit le aan die einde van die skiereiland
Massoncello
, reg teenoor die eiland
Elba
. Piombino is die belangrikste hawe vir bote na die eiland. Daar is 'n bootverbinding met
Portoferraio
op Elba en een na
Bastia
op
Korsika
.
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Piombino
.
|