in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Piet Crous
|
Statistiek
|
Geboortenaam
|
Petrus Arnoldus Crous
|
Gewigklas
|
Kruisergewig
|
Nasionaliteit
|
Suid-Afrika
|
Geboorte
|
2 Julie 1955
(
1955-07-02
)
(68 jaar oud)
Johannesburg
|
Boksrekord
|
Totale gevegte
|
30
|
Oorwinnings
|
27
|
Oorwinnings met uitklophou
|
21
|
Verloor
|
2
|
Gelykop
|
1
|
Petrus Arnoldus Crous
(
Piet
) (gebore
2 Julie
1955
in
Johannesburg
) is 'n voormalige
Suid-Afrikaanse
juniorswaargewigbokser
. Hy het in 1984 die WBA-kruisergewigwereldtitel gewen toe hy Ossie Ocasio met punte geklop het.
[1]
Professionele boksloopbaan
[
wysig
|
wysig bron
]
Crous het professionele status in 1977 verkry, en die WBA-ligswaargewigtitel verower met 'n punteoorwinning oor Ossie Ocasio in 1984. Hy het die gordel een keer suksesvol verdedig, voor hy dit die volgende jaar afgestaan het aan Dwight Muhammad Qawi na 'n tegniese uitklophou. Crous was tweekeer op die planke in die elfde ronde. Hy het in 1987 uitgetree.