Philipsburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Philipsburg

Kaart Vlag
Wapen
  Land Vlag van Nederland  Nederland
  Provinsie Sint Maarten
  Koordinate 18°01′N 63°02′W  /  18.017°N 63.033°W  / 18.017; -63.033
  Gestig op 1763
  Oppervlakte:  
 - Totaal
  Hoogte bo seevlak
  Bevolking:  
 - Totaal (2006) 1 338
 - Bevolkingsdigtheid
 - Metropolitaanse gebied
  Tydsone UTC -04:00
  Burgemeester

Philipsburg is die hoofstad en grootste stad van Sint Maarten , 'n deel van die Koninkryk der Nederlande in die Karibiese See . Die stad het in 2006 'n bevolking van 1 338 gehad en is die belangrikste stad op Sint Maarten en is gelee op die Suidelike kus naby die Oostelike punt van die eiland. Philipsburg was gebou om die twee Fort Amsterdam en Fort Willem en is 1763 van John Philips gestig