in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Parlementsgebou
van
Hongarye
(
Hongaars
:
Orszaghaz
, [?orsaːkhaːz]) is gelee in
Boedapest
, en is die amptelike setel van die Hongaarse regering. Dit het meer as 19 jaar geneem om te bou, en is in
1904
voltooi. Die Parlementsgebou is aan die
Donau
gelee en tydens die
Oostenryks-Hongaarse Monargie
opgerig. Die gebou, wat 96 m hoog en 268 m lank is, is nog steeds die grootste in Hongarye
[1]
en die grootste gebou in Boedapest.
[2]
Koordinate
:
47°30′25″N
19°2′44″O
/
47.50694°N 19.04556°O
/
47.50694; 19.04556