Park Chung-hee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Park Chung-hee
朴正熙
Park Chung-hee
Park Chung-hee

3de President van Suid-Korea
Ampstermyn
17 Desember 1963  –  26 Oktober 1979
Eerste minister Choi Tu-son
Chung Il-kwon
Paik Too-chin
Kim Jong-pil
Choi Kyu-hah
Voorafgegaan deur Yun Po-sun
Opgevolg deur Choi Kyu-hah

Voorsitter van die Hoogste Raad vir Nasionale Heropbou
Ampstermyn
3 Julie 1961  –  17 Desember 1963
Voorafgegaan deur Chang Do-yong
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore 30 September 1917
Gumi , Japannees- Korea (tans Suid-Korea )
Sterf 26 Oktober 1979
Seoel , Suid-Korea
Politieke party Demokraties-Republikeinse Party
Eggenoot/-note Yuk Young-soo
Kind(ers) Park Geun-hye
Park Seo-yeong
Park Ji-man
Alma mater Keiserlike Japannese Weermag-Akademie en Korea Militere Akademie
Religie Boeddhisme
Handtekening

Militere Diens
Lojaliteit Vlag van Japan  Japan
Mantsjoekwo
Vlag van Suid-Korea  Suid-Korea
Diens/Tak Keiserlike Japannese weermag (1942?1945)
Keiserlike weermag van Mantsjoekwo (1941?1945)
Republiek van Korea weermag (1945?1963)
Jare in diens 1942?1963
Rang General
Oorloe/Veldslae Tweede Sjinees-Japannese Oorlog
Tweede Wereldoorlog

Generaal Park Chung-hee ( Koreaans : 朴正熙; 30 September 1917 - 26 Oktober 1979 ) was 'n Suid-Koreaanse politikus en soldaat. Hy was die 3 de president van Suid-Korea vanaf 1963 tot sy dood in 1979 .

Park Chung-hee is in 1979 deur 'n lid van die Koreaanse geheime diens in die Blou Huis doodgeskiet. Hy word deur Choi Kyu-ha opgevolg, maar in 1980 gryp generaal Chun Doo-hwan die mag.

Sy dogter, Park Geun-hye is in 2013 as die president van Suid-Korea verkies.

Bronne [ wysig | wysig bron ]