한국   대만   중국   일본 
Palmrekenaar - Wikipedia Gaan na inhoud

Palmrekenaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Palmrekenaar en 'n selfoon.

'n Palmrekenaar is 'n verkleinde vorm van die algemene rekenaar en is selfs kleiner as 'n notaboekrekenaar . Die onderwerp is so dat die palmrekenaar in die gebruiker se hand sal pas. Dit is amper soos 'n dagboek op 'n rekenaar en werk met 'n battery wat herlaai kan word. Die funksies van 'n palmrekenaar is beperk, maar dit wat die palmrekenaar kan doen, doen hy op 'n gespesialiseerde manier.

Palmrekenaars kan gewoonlik gebruik word vir Internetdoeleindes soos die stuur en ontvangs van vonkpos en om die Wereldwye web te blaai. Sommiges kan nog fakse ook stuur en ontvang. Gewoonlik kan palmrekenaars ook as dag - en adresboeke ingespan word. Mens kan ook lyste opstel van wat alles gedoen moet word op 'n spesifieke dag. Hierdie lyste staan bekend as "to-do"-lyste. Die palmrekenaar kan soos 'n wekker of 'n soort alarm gestel word om mens te herinner aan belangrike afsprake en verjaarsdae.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]