in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die term
skrywer
of
outeur
verwys na enige iemand wat 'n geskrewe werk skep, alhoewel die woord gewoonlik gebruik word om te verwys na professionele skrywers, of mense wat geskrewe werke in verskillende vorms geskryf het. Bekwame skrywers gebruik taal om idees en beelde in geskrewe vorm weer te gee, hetsy fiksie of nie-fiksie.
'n Skrywer kan sy werk in verskeie vorms produseer, waaronder
poesie
en
prosa
. Gespesialiseerde skrywers kan bekend staan as digters, komponiste, toneelskrywers, joernaliste, draaiboekskrywers, ens., afhangende van die gebied waarin hulle spesialiseer.
Die werke van skrywers dra gewoonlik by tot die kulturele inhoud van 'n samelewing.
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Writers
.
|
|
Sien
skrywer
in Wiktionary, die vrye woordeboek.
|