Oshakati

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Oshakati
Dorp
Vlag van Oshakati
Vlag
Amptelike seël van Oshakati
Seel
Oshakati is in Namibia
Oshakati
Oshakati
Koordinate: 17°47′S 15°42′O  /  17.783°S 15.700°O  / -17.783; 15.700 Koordinate : 17°47′S 15°42′O  /  17.783°S 15.700°O  / -17.783; 15.700
Land Vlag van Namibië  Namibie
Streek Osjana
Regering
 ? Burgemeester Onesmus Shilunga
Bevolking
 ? Totaal 36 541
Tydsone UTC+1 ( Wes-Afrika Tyd )

Oshakati is 'n dorp in die noorde van Namibie , in die distrik Osjana . Daar woon 36 541 mense in 2011. Die dorp is as 'n basis gebruik deur die Suid-Afrikaanse Weermag tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog en die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog .

In Februarie 1988 het 'n bom by die Eerste Nasionale Bank (finansiele instelling) in Oshakati ontplof waarin 27 mense dood en meer as 30 beseer is.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]